Hou jy daarvan om ou, tydlose juwele deel van jou daaglikse styl te maak?
By Cash Converters is ons reg vir die versamelaars! Van hoogmode stukke
uit 'n spesifieke tyd tot die meer subtiele, klassieke versamelings: ons kan jou
versameling help vervolmaak. Hier bied ons stylraad vir klassieke juwele wat jy
vandag wil dra, asook 'n gids tot diamantsnitte. Plus, 'n voorsmakie van die
verskillende afdelings juwele by Cash Converters.
VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.
Ringe
Groot en blink, of eenvoudig maar ongewoon?
Hier vind jy dalk net 'n erfstuk.
Armbande
Dié gewilde juweelstukke het al in alle vorme gewildheid beleef deur die tye - van dun kettingkies tot klinkende armbande.
Oorbelle
Die klassieke stel pêreloorbelle, die klein blink knoppies, of die hangende kandelaaroorbelle van die twintigs? Kry jou versamelstuk hier.
Halsnoere en pendante
Lang, elegante kettinkies, swaar halsnoere - nog 'n tydlose bykomstigheid wat jy in elke vorm sal vind by Cash Converters.
VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.
Ringe
Groot en blink, of eenvoudig en stylvol? Jou droomring wag om ontdek te word.
Armbande
Sit 'n versameling op jou arm, of kies een spesiale een om iemand te verras. Vind iets wat jou persoonlikheid verteenwoordig, en sit 'n bietjie sprankel by jou aand uit.
Oorbelle
Klein knoppie-oorbelle, druppeloorbelle, hangoorbelle, ringoorbelle - passop, jy stap dalk uit met meer as een stel!
Halsnoere en pendante
Lang, elegante kettinkies, moderne choker-halsnoere, pendante en bykomstighede, diamante en pêrels. Dis alles hier.
Versamel jy graag tydlose juwele? By Cash Converters verstaan ons die versamelaars al te goed!
Hier is raad, motivering vir jou versameling en modewenke vir jou passie vir die tydlose.
Versamel jy graag tydlose juwele? By Cash Converters verstaan ons die versamelaars al te goed!
Hier is raad, motivering vir jou versameling en modewenke vir jou passie vir die tydlose.
As jy hou van juwele versamel, maak seker jy besoek jou naaste Cash Converters - jy sal nie glo wat jy dalk raakloop nie. Kyk hierdie video vir 'n voorsmakie van jou volgende Cash Converters ervaring...
Hoe werk ons 6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.
Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items
Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.
Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!
Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.