Wen die dag met voorste tegnologie. Van skootrekenaars tot kontroles en speletjiestoestelle, grafiese kaarte en ander hardeware. Maak seker jy hou by met die nuutste tendense om jou lewe gladder, vinniger en makliker te laat verloop. In vandag se tyd is dit nie meer 'n luuksheid om by te bly nie, dis van kardinale belang -vir werk én speel!
VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.
Skootrekenaars
Liggewig en mobiel, groot skerms of klein, raakskerms, vinnig en effektief - 'n skootrekenaar is die mees gerieflike rekenaar op die mark.
Hardeware
Kaarte vir beter grafika, kabels, skerms, rekenaarbykomstighede en meer.
Kontroles en speletjiestoestelle
Vervang jou speletjiestoestelle met die beste - is iemand dalk lus vir 'n speletjiesaand?
Klank
Goeie klank is wat tegnologie laat leef - of jy nou luidsprekers of oorfone verkies, Bluetooth of alkantklank.

Beweeg beter, meer effektief en vinniger deur die lewe - werktyd, speeltyd, samesyn en kommunikasie is alles beter met die regte tegnologie.
Waarom jy gerus ’n skootrekenaar kan oorweeg
’n Gewone rekenaar op jou lessenaar het baie voordele, maar daar is ’n sekere profiel van professionele sakepersoon en student wat baie beter vaar met ’n skootrekenaar.
Dis hoekom ’n konsole
nommerpas vir jou is – of nie
As jy daaraan dink om ’n speletjiekonsole
vir die huis te koop, is hier ’n paar punte
om te oorweeg
Moenie nalaat om jou tegnologie op te gradeer nie
Wanneer jy probeer om geld te spaar, is dit maklik om te dink dat opgradering onnodig is – maar teen die tempo wat tegnologie deesdae vernuwe, is dit ’n noodsaaklike instandhoudingstaak.

Hoe werk ons 6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.
Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items
Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.
Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!
Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.