Die leefarea is waar die gesin en gaste die heel meeste tyd spandeer. Van flieks kyk saam met die gesin, tot aande saam met vriende, waar musiek die atmosfeer bepaal. Of jy nou daarvan hou om speletjies te speel op jou groot skerm, 'n musiekliefhebber is wat goeie klank waardeer of iemand vir wie jou gesin se samesyn eerste kom, 'n goed-ingerigte leefarea kan die wêreld se verskil maak. En as bonus vir die wat meeste van hul tyd in die kar spandeer, is daar 'n reeks opsies vir klank in jou kar. Kom ervaar Cash Converters - Make Life Happen.

VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.

Klanksisteme
Dis die hart van die sitkamer en leefarea. Van slimtoestelle wat met jou TV konnekteer tot sisteme wat net op hoë gehalte klank fokus - vind die regte een vir jou!

Klank vir jou kar
As jy meeste van jou tyd op die pad spandeer - of miskien jou kar as jou persoonlike spasie ervaar - belê in die beste.

Vermaak
Speletjies-aande, flieks en meer - dié bykomstighede kan alles doen.

Luidsprekers en oorfone
Goeie klank word bepaal deur die sisteem waardeur jy dit ontvang - vind die beste een vir jou leefstyl.

Omskep jou leefarea in 'n plek waar almal wil bymekaar kom en onspan na werk - drankie in die hand, musiek aan en die speletjies reg vir laataand uitdagings! Plus, vind uit waarom dit die moeite werd is om meer aandag aan jou kar se klank te gee.
Alles by Cash Converters - Make Life Happen.

Maak elke keer as jy in jou motor klim 'n luukse ervaring

Weelde-motorklank kan jou ervaring van bestuur herdefinieer

Skep ’n elegante, hoëtegnologie-vermaakruimte tuis

’n Luukse sitkamer begin met klank

Hoe om die allerbeste speletjie-ervaring tuis te skep

Bou ’n wonderlike speletjie-ervaring met bekostigbare luukse noodsaaklikhede van Cash Converters.

Kyk net wat het ons gevind by Cash Converters - daar is geen twyfel nie, dié winkels Make Life Happen.

Hoe werk ons ​​6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.

Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items

Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.

Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!

Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.