Of jy nou oppad is na 'n aand uit saam met vriendinne en of jy op soek is na 'n geskenk waarmee jy iemand spesiaal kan verras, Cash Converters is die plek om te verken vir jou glans-behoeftes! Ons versigtig-uitgesoekte versameling ringe, oorbelle, armbande, hangertjies en pendante bied iets vir almal. Betreë die kantoor Maandag met 'n glinsterende nuwe voorkoms, of ontdek daardie een stuk wat onmiddellik iets sê wanneer mense dit aan jou sien. Boonop vind jy dalk iets heel uitsonderlik in ons skatkis.
VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.
Ringe
Groot en blink, of eenvoudig en stylvol? Jou droomring wag om ontdek te word.
Armbande
Sit 'n versameling op jou arm, of kies een spesiale een om iemand te verras. Vind iets wat jou persoonlikheid verteenwoordig, en sit 'n bietjie sprankel by jou aand uit.
Oorbelle
Klein knoppie-oorbelle, druppeloorbelle, hangoorbelle, ringoorbelle - passop, jy stap dalk uit met meer as een stel!
Halsnoere en pendante
Lang, elegante kettinkies, moderne choker-halsnoere, pendante en bykomstighede, diamante en pêrels. Dis alles hier.

Begin jy met 'n nuwe werk en jy wil jou voorkoms bietjie optower? Het jy die een gevind en nou wil jy jou liefde wys met die perfekte ring? Of dalk beplan jy 'n mooi geskenk vir 'n paartjie. Wat dit ook al is, Cash Converters het iets. Cash Converters Make Life Happen.
Juweliersware-opgraderings vir die kontemporêre professionele persoon
Om op jou beste te lyk is maklik met die verskeidenheid moderne klassieke stukke vir hom en haar by Cash Converters
Kies só juwele vir hom en haar wat ’n stelling maak
Neem jou voorkoms ’n stap verder en wys jou styl met smaakvolle bypassende stukke
Wat elke paartjie moet weet voordat hulle ’n verloofring kies
Van die edelsteen tot die metaal – plus ’n bonuswenk om ’n vinger in die geheim te meet...

Hoe werk ons 6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.
Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items
Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.
Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!
Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.