Maak dit 'n seisoen van besparings! Besoek jou naaste Cash Converters vir 'n skatkis van idees - van kombuistoebehore tot kragtoerusting, gebruiksitems vir die buitelewe en pragtige juwele. En moenie vergeet van die tegnologie nie. Daar is nie 'n tiener, student of kind wat nie droom van 'n nuwe selfoon, tablet of skootrekenaar (of oorfone, eksterne hardeskywe, en dies meer) nie. Waar beter dan nou om te soek vir 'n sakpas toestel om toe te draai vir die Kersboom? By Cash Converters sal jy iets vir elkeen vind.

Verbeter jou gereedskap, verbeter jou lewe. Hier is 'n paar handige wenke om 'n somer vol projekte aan te pak - van hoe om dit te doen sodat dit jou huis se waarde verbeter, tot die waarsonder jy nie kan in 'n tuisbly-en-opknap somer nie. Cash Converters - Make Life Happen.

Vir die doen-dit-self koning(in)
Kragtoerusting, tuintoerusting, houtwerk, spesialistoerusting vir stokperdjies soos pottebakkery. Selfs veiligheidstoerusting!

Toebehore
Dis nou die tyd om iemand te bederf met daardie toestel wat hul al lankal wou hê: drukkokers, lugbraaieres, haardroërs, UV ligte vir naels... jy weet nooit wat jy gaan vind nie!

Tegnologie
Tablette, skootrekenaars en selfone - wat kan beter wees as tegnologie as geskenk?

Iets spesiaal
Ringe, armbande, 'n deftige sonbril, horlosies - bederf iemand spesiaal met iets blink.

By Cash Converters wil ons jou help besluit wat om vir wie te koop - want nie net is die familie-affêre van Kersfees soms oorweldigend nie, maar daar is so baie om van te kies by Cash Converters! Hier is 'n handige gids vir elke soort mens wat iets moet kry dié feestyd. Maar onthou, die beste manier is altyd om in te loer by jou naaste Cash Converters. Mens weet nie wat jy gaan kry voor jy nie gaan kyk nie!

Die allerbeste vakansiegeskenkgids vir selfdoen-entoesiaste en huisverbeteraars

Wonder jy wat om vir die selfdoener in jou lewe te kry? Ontspan, ons kan jou inspireer met ’n hele paar idees!

Geskenke vir elke
persoonlikheid

Van die avonturier tot die huishen,
die tegno-koning en die kreatiewe dromer –
ons het iets vir almal!

Geskenk-idees vir
elke begroting

Jy sal iets onder R500, onder R1 000 en onder
R2 000 kry – by Cash Converters: Make Life Happen

Kyk net wat het ons gekry vir die feestyd by Cash Converters...

Hoe werk ons ​​6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.

Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items

Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.

Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!

Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.