Verloofringe

Laat jou liefdesverhaal ontvou met die perfekte begin uit ons versameling uitsonderlike verloofringe. Vier jul nuwe hoofstuk met 'n simbool so tydloos en uniek soos jul verhouding.

Trouringe

’n Trouring kan enige iets wees – blink en swierig,
of ’n eenvoudige liefdespand.
Vind die een wat jul liefdesverhaal die beste verteenwoordig.

Mansringe

Van klassieke pand opsies tot groot, uitstaan stukke.
Dié versameling is gemaak om jou unieke persoonlikheid
te verteenwoordig.

Drievoudige ringe

Jou ideale stel droommooi ringe wag. 'n Versameling geskep om die unieke karakter van elke liefdesverhaal te verteenwoordig.

Dubbelringe

Hierdie ringe vier die enigheid van twee mense wat saamkom as een
om die lewe saam aan te pak.

Ringe wat aandag trek

Elke ring is 'n unieke uitbeelding van jou persoonlike styl en maak seker dat jy uitstaan as uitsonderlik - waar jy ookal mag gaan.

Goue kettings

Ontdek ons versameling en maak 'n tydlose indruk.

Halssnoere

Van klassiek tot kontemporêr, ons versameling sal jou styl verhef.

 Pendante

Laat jou unieke persoonlikheid straal met ons
keurige versameling pendante.

Armbande

Elke armband verteenwoordig spesiale oomblikke en liefde wat hou.
En wat is nou mooier as die sagte geluid van klingende,
glansende armbande?

Armkettinkies

Tydlose styl, gemaak om te hou.
Dié kettingkies bly altyd mooi, elegant en spesiaal.

Armkettinkies met pendante

Armkettinkies wat verander kan word om jou eie storie of oomblikke te verteenwoordig - wat kan tog meer uniek wees?

Ringoorbelle

Hoe groter die ring, hoe groter die indruk!
Hierdie oorbelle is beide modieus én tydloos.

Knoppie-oorbelle

Dis 'n stapelitem in elke juweelversameling. Elkeen moet so stel hê, sommer 'n paar. Dis klassiek, minimalisties en die ideale manier om 'n bietjie sprankel by 'n uitrusting te voeg.

Kandelaar-oorbelle

Oorvloed, glans, elegansie. Lei die oog na jou nek en raam jou gesig met elke beweging van jou kop met oorbelle uit dié sprankelende versameling.