Sy is die hart van jou gesin. Jou grootste aanhanger. Die vrou wat jou alles geleer het. Verken ons moet-hê geskenkgids vir ma en laat ons jou inspireer om vir Ma iets betekenisvol te gee wat dié Moedersdag een maak wat sy nooit sal vergeet nie.

Jou ma verdien diamante! Al ons topgehalte stene is deur kenners gesny, met die hand uitgesoek en eties gemyn sodat jy vir Ma die beste kan gee en met 'n skoon gewete kan belê. Koop nou en kry 50% afslag op uitgesoekte diamante.

Granaatsteen- & diamantring

Hierdie weelderige ring is gemaak uit 9 kar. roosgoud en spog met 'n peervormige granaatsteen.

Solitêrsteen-diamantring

Dié pragtige ring het 'n 0.50 kar. solitêrsteendiamant geset met ses kloutjies op 'n 18 kar. witgoudring.

Swartdiamant-ring

'n Uitsonderlike dubbelring met 'n ronde swartdiamant, omarm deur ronde witdiamante en 'n bypassende pand vol swart stene.

Gedenkring

'n Skitterende 18 karaat goue band vol diamante met 'n totale gewig
van 1 karaat.

Diamantoorbelle

Klassieke diamant knoppiesoorbelle wat pragtig geset is in
18 karaat witgoud.

Tennisarmband

Die ikoniese tennisarmband spog met 'n skitterende ry ronde diamante met 'n totale gewig van
3 karaat.

Raar, kosbaar en tydloos - goud verloor nooit sy waarde nie. Dis die ideale Moedersdaggeskenk en 'n goeie belegging.

Goue ringoorbelle en armbande

Hierdie geelgoud ringoorbelle en armbande is tydlose stapelitems in 'n juweliersversameling.

Goue hangertjies

Die hangertjies met simbool-pendante is betekenisvol en gemaak uit kosbare geelgoud. Dit spreek meer as woorde.

Goue ringe

Versigtig gevorm en gemaak uit eties-verkrygde geelgoud. Hierdie ringe is 'n liefdevolle band wat nooit breek nie.

Goue knopoorbelle

Geen versameling juwele kan afgerond wees sonder 'n stylvolle stel goue knopoorbelle nie.

Sterlingsilwer is 'n simbool van krag en grasie, die ideale metaal vir 'n Moedersdaggeskenk. Al ons sterlingsilwerstukke is bedek met rodium om dit helderder en beter bestand teen krappe en skade te maak.

Sterlingsilwerringe

Watookal Ma se styl is, ons het 'n sterlingsilwer ring wat haar sal
laat verhelder.

Sterlingsilwer pendante

Harte beteken liefde, infiniteitsimbole beteken vir altyd. Watter van dié betekenisvolle simbole sal sy die meeste waardeer?

Sterlingsilwer oorbelle

Van knopoorbelle en ringoorbelle tot tydlose druppelvorms, ons het elke styl om Ma te beïndruk.

Sterlingsilwer armbande & ringarmbande

Of sy nou klassiek of kontemporêr is, hier is 'n sterlingsilwer armband waarvan sy gaan hou.

Is jy steeds op soek na Moedersdaggeskenk-inspirasie? Hierdie juwele is stapelitems vir enige juweelversameling, versigtig gemaak uit sterlingsilwer en het daardie WOW-faktor wat Ma twee keer sal laat kyk.

Simbole van liefde

Verras haar dié Moedersdag met 'n betekenisvolle simbool en kry 25% afslag op uitgesoekte pendante.

Die infiniteits-versameling

Elk van hierdie goue en sterlingsilwer stukke spog met 'n infiniteits-simbool wat 'n oneindige band simboliseer.

Sterlingsilwer knoppies

'n Perfekte stel knoppiesoorbelle is die maklikste manier om elke dag diamante te dra.

Die perfekte solitêr

'n Solitêrdiamant wat deur 'n ervare vakman gesny is, sal altyd 'n tydlose, klasieke item wees wat Ma vir altyd kan dra en koester.