Diamante is die groot styl-gelykmaker wat praat voordat jy ’n woord sê. Ons versameling styg uit bo die konvensionele en vier individuele uitdrukking en skoonheid in diversiteit. Ons kies om álmal, en elke faset van jou, met diamante te vier. Of jy nou groot en uitspattig of eenvoudig en klassiek verkies, almal verdien diamante.
Tot 50% afslag op uitgesoekte diamante.
Tempo silwer-vergulde en silwer-wyserplaat maaswerk-horlosie
R949
Hierdie stylvolle, silwervergulde horlosie het ’n ronde hulsel, slanke, silwerkleurige wyserplaat en maaswerk-band.
Vergulde sterlingsilwer kunsdiamant-baguette-hangertjie
R699
Hierdie elegante hangertjie aan ’n ketting is kundig vervaardig in vergulde sterlingsilwer en beskik oor ’n baguette-gesnyde solitêr-kunsdiamant.
Witgoud-tennisarmband met 5 karaat laboratorium-gekweekte diamante
R49 999
Hierdie pragtige tennisarmband is kundig vervaardig in witgoud van 9 karaat en bevat ’n glinsterende omhelsing van rondgesnyde laboratorium-gekweekte diamante. Die totale diamantgewig is 5 karaat.
Vergulde sterlingsilwer kunsdiamant-hangoorbelle
R1 199
Hierdie glansryke hangoorbelle van 41 mm x 5 mm is kundig vervaardig in vergulde sterlingsilwer en het ’n versameling siergesnyde kunsdiamante.
Vergulde sterlingsilwer kunsdiamant-tennishalssnoer
R4 999
Hierdie elegante tennishalssnoer in vergulde sterlingsilwer beskik oor ’n glinsterende omhelsing van rondgesnyde kunsdiamant-stene.
Witgoud 0.5 karaat laboratorium-gekweekte solitêrdiamant-hangertjie
R12 999
Hierdie hangertjie aan ’n ketting is in pragtige witgoud van 9 karaat en het ’n rondgesnyde 0.45 karaat laboratorium-gekweekte solitêrdiamant, en spog met ’n versteekte stralekrans van plaveiselgemonteerde diamante. Die totale diamantgewig is 0.50 karaat.
Tot 50% afslag op uitgesoekte diamante.
Troupand met natuurlike diamant in geelgoud en sterlingsilwer
R2 999
Deskundig vervaardig in 5 karaat geelgoud en sterlingsilwer met ’n natuurlike diamant as middelpunt.
Tempo premium tweekleur-armbandhorlosie met goud en swart
R909
Hierdie stylvolle armbandhorlosie het ’n ronde hulsel met swartkleurige boonste ring, ’n silwerkleurige wyserplaat met ’n modieuse chrono-voorkoms en vergulde, tweekleurige armband. Dit spog met Japannese kwartsbeweging, beskerm deur ’n 3-jaar-waarborg.
Tempo premium armbandhorlosie in silwer, bruin en blou
R909
Hierdie stylvolle armbandhorlosie spreek van kundige ontwerp en vakmanskap, en het ’n silwervergulde ronde hulsel met ’n bruinkleurige boonste ring en blou wyserplaat in ’n modieuse chrono-voorkoms. Dit spog met Japannese kwartsbeweging, beskerm deur ’n 3-jaar-waarborg.
Ovaal seëlring in geelgoud met 0.50 karaat laboratorium-gekweekte diamant
R14 999
Hierdie stylvolle seëlring het ’n ovaal-gesnyde laboratorium-gekweekte diamant van 0.50 karaat in skitterende 9 karaat geelgoud.
Geelgoud-solitêrring met 1 karaat laboratorium-gekweekte diamant
R23 999
Hierdie treffende ring het ’n rondgesnyde 1 karaat laboratorium-gekweekte diamant, pragtig geset in 9 karaat geelgoud.
Geelgoud-seëlring met vierkantige tros van 0.54 karaat laboratorium-gekweekte diamante
R15 999
Vir diegene wat verkies om dinge op die reguit pad te hou – ’n kundig vervaardigde 9 karaat geelgoud-seëlring met ’n treffende vierkantige tros plaveisel-gemonteerde laboratorium-gekweekte diamante. Die totale diamantgewig is 0.54 karaat.
Tot 50% afslag op uitgesoekte diamante.
Luukse geelgoud-seëlring met 0.50 karaat laboratorium-gekweekte diamant
R909
Die Tempo-horlosieversameling is met trots in Suid-Afrika ontwerp, en hierdie stylvolle horlosie spog met ’n 3-jaar-waarborg op sy bewegende dele. Dit beskik oor ’n vergulde ronde hulsel met ’n opvallende tou-detail, ’n silwerkleurige multifunksiewyser met diamante en ’n tweekleurige armband.
Vergulde sterlingsilwer-solitêrhangertjie met ’n baguette-gesnyde kunsdiamant
R699
Hierdie elegante hangertjie aan ’n ketting het ’n baguette-gesnyde solitêr-kunsdiamant wat nooit uit die mode raak nie en is in vergulde sterlingsilwer vervaardig.
Diamant-en-gekweekte-saffier-markiesring in geelgoud en sterlingsilwer
R2 999
Hierdie pragtige ring het ’n markiesvormige tros natuurlike diamante en gekweekte wit saffiere en ’n pand wat skitter met plaveiselstene. Kundig vervaardig in 5 karaat geelgoud en sterlingsilwer.
Geelgoud-en-sterlingsilwer- kunsdiamant-halssnoer
R1 274
Hierdie pragtige halssnoer vang die lig met buisgemonteerde, rondgesnyde kunsdiamantstene soos druppels water ná die reën. Kundig vervaardig in 9 karaat geelgoud en sterlingsilwer wat saamgesnoer is.
Tot 50% afslag op uitgesoekte diamante.
Ovaal 2 karaat-multisteendiamant-ring in geelgoud
R45 000
Hierdie manjifieke ring spog met ’n ovaalvormige tros rondgesnyde natuurlike diamante en ’n gesplete-skag pand wat skitter met plaveiselstene. Die totale diamantgewig is 2 karaat, en die ring is in 9 karaat geelgoud vervaardig.
Geboë ewigheidsring in geelgoud met 1.3 karaat laboratorium-gekweekte diamante
R24 999
Hierdie glinsterende geboë ewigheidsring het ’n blink tapisserie van rondgesnyde en baguette-gesnyde laboratorium-gekweekte diamante. Die totale diamantgewig is 1.37 karaat en die ring is gemaak van 9 karaat geelgoud.
Treffende diamantkussingring in witgoud met 1.5 karaat laboratorium-gekweekte diamante
R29 000
’n Weelderige ring met 'n kussingvormige tros baguette-gesnyde en rondgesnyde laboratorium-gekweekte diamante wat op die wye pand skitter, vervaardig in 9 karaat witgoud. Die totale diamantgewig is 1.55 karaat.
Briljante baguette-ring in witgoud met 0.9 karaat laboratorium-gekweekte diamante
R21 999
Hierdie stralende ring is kundig vervaardig in 9 karaat witgoud en het ’n glinsterende tapisserie van baguette-gesnyde en briljant-gesnyde laboratorium-gekweekte diamante. Die totale diamantgewig is 0.99 karaat.
Peervormige stralekrans-paarstelring in witgoud met 1.1 karaat laboratorium-gekweekte diamante
R22 999
Hierdie pragtige paarstel-ring is kundig vervaardig in 9 karaat witgoud en het ’n peervormige tros rondgesnyde laboratorium-gekweekte diamante in ’n dubbele stralekrans-montering en pande wat sprankel met plaveiselstene. Die totale diamantgewig is 1.12 karaat.
Peervormige multisteenring in witgoud met 1 karaat diamante
R27 000
Hierdie weelderige ring is kundig vervaardig in 9 karaat witgoud en spog met ’n peervormige tros rondgesnyde natuurlike diamante en ’n gesplete-skag-pand wat sprankel met plaveiselstene. Die totale diamantgewig is 1 karaat.
Tot 50% afslag op uitgesoekte diamante.
Baguette- en rondgesnyde multisteenring in witgoud met 1.5 karaat diamante
R45 000
Hierdie weelderige ring is kundig vervaardig in 9 karaat witgoud en spog met ’n kussingvormige tros baguette-gesnyde natuurlike diamante omring van glinsterende rondgesnyde stene. Die totale diamantgewig is 1.5 karaat.
0.35 karaat diamantsirkel-hangoorbelle in geelgoud
R19 999
Hierdie pragtige ronde 13 mm-hangoorbelle, kundig vervaardig in 9 karaat geelgoud, vang die lig met rondgesnyde en baguette-gesnyde natuurlike diamante. Die totale diamantgewig is 0.535 karaat.
0.5 karaat diamantsirkel-halsketting in geelgoud
R29 999
Hierdie elegante halskettinkie het ’n 20 mm-sirkelhangertjie aan ’n 45 cm-ketting en vang die lig met 8/8-gesnyde en baguette-gesnyde natuurlike diamante. Die totale diamantgewig is 0.50 karaat en dit is in 9 karaat geelgoud vervaardig.
Tot 50% afslag op uitgesoekte diamante.
Stralekrans-diamantring met geskepte wit saffiere en blou spinel in sterlingsilwer
R2 499
Hierdie pragtige ring spog met ’n ovaalgesnyde blou spinel wat omhels word deur ’n dubbele stralekrans van natuurlike diamante en geskepte wit saffiere wat ook op die gesplete skag van die pand skitter. Kundig vervaardig in sterlingsilwer.
Stralekrans-geskepte-robynring met diamante en geskepte saffiere in sterlingsilwer
R2 499
Hierdie weelderige ring het ’n ovaalgesnyde geskepte robyn wat deur ’n dubbele stralekrans van natuurlike diamante en geskepte wit saffiere omhels word, met ingewikkelde kralewerk op ’n gesplete-skag pand. Vervaardig in sterlingsilwer.
Smaraggesnyde groen-spinel-stralekransring met diamante en geskepte saffiere in sterlingsilwer
R2 499
Hierdie manjifieke ring, kundig vervaardig in sterlingsilwer, spog met ’n smaraggesnyde groen spinel wat deur ’n dubbele stralekrans van natuurlike diamante en geskepte wit saffiere omhels word.
Stralekranshangertjie met geskepte robyn en diamante in sterlingsilwer
R2 299
Hierdie pragtige hangertjie het ’n ovaalgesnyde geskepte robyn wat deur ’n dubbele stralekrans van natuurlike diamante en wit saffiere omhels word. Kundig vervaardig in sterlingsilwer.
Stralekranshangertjie met groen spinel en diamante in sterlingsilwer
R2 299
Hierdie koninklike hangertjie is kundig vervaardig in sterlingsilwer en spog met ’n smaraggesnyde groen spinel wat omhels word deur ’n dubbele stralekrans van natuurlike diamante en geskepte wit saffiere.